Waar is ons geleë?
Adres
Oasis Club Mooiplaats
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00
Kom gerus binne !
In hierdie boekies gaan jy die volgende idees kry. Al ons idees berus op KONKRETE en KINESTETIESE onderrig waar die kind leer deur belewing en nie deur werksvelle nie.
Hierdie idees kan maklik in die klas of huis ingespan word. Boonop haal ons die relevante vaardigheid aan by elke idee!
Daar is 2 boekies beskikbaar :
Boekie vir 2 - 4 jariges met die volgende idees :
Boekie vir 4 - 6 jariges met die volgende idees :
Hierdie boekies kan slegs uitgedruk word en nie afgelaai word of aangestuur word nie. Een pakket moet per gebruiker aangekoop word.
Al ons gewilde bokse, lap- en houtprodukte is deur ervare onderwyseresse ontwerp met JOU klas of huis in gedagte.
Ek het my boks gister ontvang. Wow! Dit is beslis waarde vir geld!! Ek kan hierdie vir enige dag aanbeveel. Dankie julle!
Baie dankie dat jul sulke goeie gehalte kursusse vir ons aanbied.
Ek wil net baaaaie dankie sê vir ons bokse! Dit is regtig fantasties!! Ek is sooo beindruk daarmee en die juffrouens is mal daaroor. Baie dankie vir julle moeite en inisiatief.
Yolandi
Eienaar
Waar is ons geleë?
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00