Peuters is kinders van ouderdomme 2 – 4 jaar oud. Dis die ouderdomsgroep net voor Kleuters.

Die 2 jarige is propvol pret en plesier! Dis ook ‘n jaar vol vloermoere en taalontwikkeling. Is jy reg vir die jaar? Is jy reg om jou 2 jarige te help groei? Ons wil help! Emosioneel, fisies en kognitief … ‘n 2 jarige is ‘n aapstert wat net jou beste verdien.
Yolandi – Oasis Club
hier onder volg ons plasings oor die onderwerp
(Meeste skakels lei na betaalde inhoud)
Produkte en dienste vir jou 2 tot 3 jarige:
Idees boekies
Hierdie jaar stel ons ‘n reeks splinternuwe Idees boekies bekend!
Hier is jou opsies :
- Boekie vol beweging (peuters)
- Boekie vol beweging (kleuters)
- Boekie vol taal (peuters en kleuters)
- Boekie vol Wiskunde (peuters en kleuters)
- Perseptuele ontwikkeling – fokus op visuele en ouditiewe persepsie (peuters en kleuters)
Elke boekie bevat minstens 30 uitgewerkte idees, met fotos en uitkomste.
Die boekies is R65.00 elk vir die volgende 10 dae.
Jy kan een of meer aanskaf – kies hier onder jou boekie, sit in die mandjie en kies dan nog as jy wil.
R80,00
Tuisprogram vir Peuters (aanlyn) – ook kwartaalliks beskikbaar.
Die LEER SPEEL SPEEL peuter program se fokus is op ons mammas by die huis.
Dit is ook geskik vir klein groepies of vir ‘n ma met meer as 1 kind.
Oasis Kurrikulum 2 tot 3 jaar Peuters senior brosjure a
Oasis Kurrikulum 2 tot 3 jaar Peuters senior brosjure a
R750,00 – R2500,00