Hout stokke

Gebruik die hout stokke in ‘n leerstasie waar vorms gebou word. Ons het klein vormpies aan die kinders verskaf en hulle moes kyk of hulle die vorms kan bou deur van die stokke gebruik te maak.

Die fokus is op vorm konstantheid en vorm herkenning. Maar deur met blokke te bou verryk ons ook ons kinders se taalvermoƫ en wiskundige vermoƫns.

Kyk hoe lekker bou ons met die hout stokke
Tagged

Leave a Reply