Hoekom by ons koop?

Al ons gewilde bokse, lap- en houtprodukte is deur ervare onderwyseresse ontwerp met JOU klas of huis in gedagte.

Ek het my boks gister ontvang. Wow! Dit is beslis waarde vir geld!! Ek kan hierdie vir enige dag aanbeveel. Dankie julle!

Monique
Het onlangs ons Graad R in 'n boks gekoop.

Omtrent ons

Yolandi

Eienaar

Ons het 'n passie vir klein-kinder onderrig.

Waar is ons geleë?

Adres

1260 Woodlandsr Drive, Queenswood, Pretoria, 0186

Besigheidsure

Maandag - Vrydag

08h00 - 17h00