Die Oasis Winkel
Vir als wat jy benodig in kleinkinder-onderrig.
-

Idees vir kleuters
R59,00 -

Leerstasies in die klaskamer
R190,00 -

Diere temas
Price range: R980,00 through R1900,00 -

Whatsapp Idees
R150,00 -

Graad R sonder Werkskaarte 2025
Price range: R280,00 through R650,00 -

Boks vir 3 jariges
R510,00 -

Boks vir 2 jariges
R510,00 -

Boks vir 4 jariges (Graad RR)
R510,00 -

Lateraliteit in ‘n boks
R699,00 -

Assesseringspakket
Price range: R280,00 through R450,00 -

Klaspraktyk in aksie
R300,00 -

Robotika en Kodering 2.0 – Gr. R program Afrikaans
R1200,00 -

Tuisprogram vir Graad 3 (volledig)
Price range: R1100,00 through R4900,00 -

Middagsorg program en opleiding
R800,00 -

Tuisprogram vir Graad 1 (volledig)
Price range: R1000,00 through R3550,00 -

Tuisprogram vir Peuters (aanlyn) – ook kwartaalliks beskikbaar.
Price range: R750,00 through R2500,00 -

Tuisprogram vir Graad 2 (volledig)
Price range: R1100,00 through R4400,00 -

Lekker Letters
Price range: R380,00 through R600,00 -

Tema pakket
Price range: R600,00 through R1700,00 -

Tuisprogram vir Graad R (volledig) – ook kwartaalliks beskikbaar.
Price range: R1200,00 through R6400,00 -

Werksboeke – Babas tot Graad 3
Price range: R50,00 through R950,00 -

Oasis Kurrikulum Kleuters seniors Graad RR
Price range: R500,00 through R1500,00 -

Oasis Kurrikulum Graad 3
Price range: R980,00 through R2900,00 -

Oasis Kurrikulum Graad 2.
Price range: R850,00 through R2500,00 -

Oasis Kurrikulum Graad 1.
Price range: R700,00 through R2100,00 -

Oasis Kurrikulum Graad R.
Price range: R600,00 through R1800,00 -

Oasis Kurrikulum 3 tot 4 jaar Kleuters junior.
Price range: R500,00 through R1500,00 -

Tema op ‘n slag.
Price range: R95,00 through R120,00 -

Graad 1, 2 en 3 bokse
R550,00 -

Oasis Kurrikulum 2 tot 3 jaar Peuters senior
Price range: R400,00 through R1200,00 -

Oasis Kurrikulum 1 tot 2 jaar Peuters Junior
Price range: R400,00 through R1200,00 -

Oasis Kurrikulum Baba-program.
Price range: R320,00 through R950,00 -

Muurkaartpakket (Afr., Eng. of beide)
Price range: R349,00 through R639,00 -

Tuisprogram vir Graad RR (aanlyn) – ook kwartaalliks beskikbaar.
Price range: R900,00 through R3000,00 -

Tuisprogram vir Graad RR (volledig) – ook kwartaalliks beskikbaar.
Price range: R500,00 through R3500,00 -

Klaskratte: Baba-klas tot Graad 3 klas
R2700,00 -

Baba bokse (1 tot 2 jaar)
R510,00 -

Remediërende taalboks
R590,00 -

Graad R in ‘n boks
R520,00
wat maak die oasis benadering anders?
By Oasis fokus ons op die kind – nie op die kurrikulum nie. Produkte, programme en hulpmiddels is om die kind te akkommodeer. Oasis is voorlopers in kleinkinderonderrig sedert 2014. Loop saam met ons op hierdie pad!
Begeleiding deur die grondslagfase. Leer konkreet. Geen drilwerk. Leer moet pret wees.
Bokse en klaskratte
Oasis Kurrikulum
Tuisonderrig
Ons agtergrond
Wie bedryf die Oasis Winkel?
Lank lank gelede het ons begin droom. Onder ‘n doringboom in Kameeldrift, Pretoria met 3 maatjies.
‘n Droom waar ouers en onnies hande vat sodat die kind kan floreer.
‘n Droom waar uitkomste nie net bereik word nie, maar bemeester word.
‘n Droom waar ons nie net oefen om die volgende toets af te lê nie, maar waar ons leer deur te leef!
Kom droom saam met ons … hierdie wonderlike droom-pad stap ons al immers langer as 10 jaar.
Of jy by ons opleiding doen, produkte koop, ons program gebruik, geld skenk om ‘n skool op te hef of sommer net inloer vir hulp en raad … ons passie gaan jou ook laat droom!
Word deel van ons Oase.
Word deel van ons droom.
Want ons gaan nog die wêreld verander EEN KIND OP ‘N SLAG!
Yolandi – stigter.

