Hope perseptuele ontwikkeling aktiwiteite om in jou klas in te span!
Sodra jy bestel en betaal het, sal jy 'n e-pos ontvang met 'n skakel waar jy die boekie as pdf dokument kan aflaai. Dan kan jy self uitdrukke maak.
Die aflaaiskakel is net vir 72 uur geldig!
Ons vra baie mooi om asb nie die boekie aan jou kollegas, buurvrou, vriendin of kennis aan te stuur nie. Help ons om seker te maak dat ons elke jaar hierdie tradisie van wonderlike inhoud teen 'n spesiale prys te kan beskikbaar stel. Ons reken op jou integriteit.
Hierdie boekie is slegs in Engels beskikbaar en daar gaan nie 'n Afrikaanse weergawe uitgebring word nie.
Hierdie boekie bevat 100 lesse wat fokus op perseptuele ontwikkeling.
Hier is twee lesse uit die boekie om jou lus te maak :
1. Number cards and counters on pictures
Place the number cards on a table. Spread them out so all numbers can be seen. Put some counters in the bucket next to the cards. Work with one child only. The rest of the class is involved at other learning stations.
2. Adding on to the next number card
Let 3-4 children participate with the activity above. Each one adds the next number card to the previous one.
By elke aktiwiteit word die relevante vaardighede aangedui om jou te lei en te help om die aktiwiteite in te span as assessering.
Vir die bostaande lesse is die volgende vaardighede relevant :