Waar is ons geleë?
Adres
Oasis Club Mooiplaats
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00
Kom gerus binne !
By Oasis Club is ons passievol oor klein kinder onderrig. Ons wil graag met jou, jou skool of jou huis hande vat op julle onderrig pad. Ons leuse is nie verniet : Die Oase op jou onderrigpad nie.
Ons wil graag aanlyn sessies met belangstellendes reël om te bepaal hoe en waar ons julle kan bystaan. Hierdie sessies is gratis en is individueel.
Sodra ons jou inskrywing ontvang het maak ons kontak met jou vir 'n lekker gesprek.
Jy kan kies tussen die volgende gespreksopsies :
1. zoom
2. gewone telefoon oproep
3. whatsapp oproep
4. microsoft teams
Al ons gewilde bokse, lap- en houtprodukte is deur ervare onderwyseresse ontwerp met JOU klas of huis in gedagte.
Ek het my boks gister ontvang. Wow! Dit is beslis waarde vir geld!! Ek kan hierdie vir enige dag aanbeveel. Dankie julle!
Baie dankie dat jul sulke goeie gehalte kursusse vir ons aanbied.
Ek wil net baaaaie dankie sê vir ons bokse! Dit is regtig fantasties!! Ek is sooo beindruk daarmee en die juffrouens is mal daaroor. Baie dankie vir julle moeite en inisiatief.
Yolandi
Eienaar
Waar is ons geleë?
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00