Waar is ons geleë?
Adres
Oasis Club Mooiplaats
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00
Kom gerus binne !
Hierdie temas is uitgewerk om in jou klas te kan gebruik
Elke week bevat 'n volledige dag tot dag beplanning vir Graad R en Graad RR. Sluit uitdrukbare temaprente en woorde in (prente moet self gemonteer word). Sluit ook 'n rympie in wat by die tema pas.
Koste beloop R85 per tema.
LET WEL : Toegang per tema is slegs vir 30 dae waarna die toegang gesluit word weer. GEEN uitdrukke mag deur personeel of vriende of kollegas gedeel word nie. Geen uitdrukke mag ingskandeer ("scan") word en gedeel word nie.
Al ons gewilde bokse, lap- en houtprodukte is deur ervare onderwyseresse ontwerp met JOU klas of huis in gedagte.
Ek het my boks gister ontvang. Wow! Dit is beslis waarde vir geld!! Ek kan hierdie vir enige dag aanbeveel. Dankie julle!
Baie dankie dat jul sulke goeie gehalte kursusse vir ons aanbied.
Ek wil net baaaaie dankie sê vir ons bokse! Dit is regtig fantasties!! Ek is sooo beindruk daarmee en die juffrouens is mal daaroor. Baie dankie vir julle moeite en inisiatief.
Yolandi
Eienaar
Waar is ons geleë?
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00