Waar is ons geleë?
Adres
Oasis Club Mooiplaats
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00
Kom gerus binne !
Ons oulike letter pakket is nou beskikbaar met karakters soos Arrie akker en Mandie muis.
Elke alfabet letter sluit die volgende in :
Hierdie pakket kos R600 MAAR is vir 'n beperkte tyd beskikbaar vir R280!!!
Die pakket is nie aflaaibaar nie, maar slegs uitdrukbaar. Daar is GEEN beperking op die aantal uitdrukke of die kwaliteit van die uitdrukke nie. Met betaling ontvang jy 12 maande toegang tot die pakket.
Al ons gewilde bokse, lap- en houtprodukte is deur ervare onderwyseresse ontwerp met JOU klas of huis in gedagte.
Ek het my boks gister ontvang. Wow! Dit is beslis waarde vir geld!! Ek kan hierdie vir enige dag aanbeveel. Dankie julle!
Baie dankie dat jul sulke goeie gehalte kursusse vir ons aanbied.
Ek wil net baaaaie dankie sê vir ons bokse! Dit is regtig fantasties!! Ek is sooo beindruk daarmee en die juffrouens is mal daaroor. Baie dankie vir julle moeite en inisiatief.
Yolandi
Eienaar
Waar is ons geleë?
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00