Waar is ons geleë?
Adres
Oasis Club Mooiplaats
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00
Kom gerus binne !
1. Alles omvattende pakket (jaarliks of kwartaaliks beskikbaar)
Alle werk is uitgedruk en word gebind en waar toepassing gelamineer via koerier gestuur per kwartaal.
Sluit in :
gelamineerde dagprogram om in jou klas op te plak
elke kwartaal word ‘n verskeidenheid muurkaarte saam verskaf :
kwartaal 1 :alfabet kaarte en syferkaarte
kwartaal 2 :alfabet kaarte en syferkaarte (ander prente)
kwartaal 3 :vorm kaarte en kleur kaarte
kwartaal 4 :vorm en kleur speletjie
OPSIONEEL is werksboekies wat per kind aangekoop word en op die temas fokus.Die werksboekies het 5 werkskaarte per tema (of week).Daar is dus 50 werkskaarte per kwartaal.
Hierdie pakket sluit 12 maande aanlyn toegang tot die tema inhoud in (slegs uitdruk, nie aflaai).
Koste :R4400/kwartaal(klasse kan deel indien hulle nie temas op dieselfde tyd aanbied nie)
Koste van die boekies (opsioneel) :R55/boekie/kind
Betaal jaarliks vooruit :R15 000 (spaar ‘n volle R2400)
2. Aanlyn pakket (jaarliks of kwartaaliks beskikbaar)
Die tema inhoud is aanlyn beskikbaar en kan slegs uitgedruk word en nie afgelaai word nie.Toegang is vir 12 maande.
Hierdie pakket sluit in :
Koste :R1800/kwartaal OF R6000/jaar (in beide gevalle vooruitbetaalbaar)
Al ons gewilde bokse, lap- en houtprodukte is deur ervare onderwyseresse ontwerp met JOU klas of huis in gedagte.
Ek het my boks gister ontvang. Wow! Dit is beslis waarde vir geld!! Ek kan hierdie vir enige dag aanbeveel. Dankie julle!
Baie dankie dat jul sulke goeie gehalte kursusse vir ons aanbied.
Ek wil net baaaaie dankie sê vir ons bokse! Dit is regtig fantasties!! Ek is sooo beindruk daarmee en die juffrouens is mal daaroor. Baie dankie vir julle moeite en inisiatief.
Yolandi
Eienaar
Waar is ons geleë?
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00