Waar is ons geleë?
Adres
1260 Woodlandsr Drive, Queenswood, Pretoria, 0186
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00
Kom gerus binne !
In hierdie werkswinkel span Yolandi en Sophie Breytenbach hulle kragte saam!
Waaroor handel die werkswinkel?
Kom kyk saam na 'n menigte praktiese demonstrasies om jou klas KONKREET aan te bied! Regdeur die dag. Die fokus is op kinders van 4 jaar tot 9 jaar. Jy lees reg, die hele grondslagfase word gedek.
Allerlei uitdrukke, boekies en apparaat sal die dag te koop aangebied word.
Kry ook 'n sertifikaat na afloop. Ons is by SACE geregistreer, jy kan dit dus indien vir CPTD punte.
Al ons gewilde bokse, lap- en houtprodukte is deur ervare onderwyseresse ontwerp met JOU klas of huis in gedagte.
Ek het my boks gister ontvang. Wow! Dit is beslis waarde vir geld!! Ek kan hierdie vir enige dag aanbeveel. Dankie julle!
Yolandi
Eienaar
Waar is ons geleë?
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00