Waar is ons geleë?
Adres
1260 Woodlandsr Drive, Queenswood, Pretoria, 0186
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00
Kom gerus binne !
In 2021 hou ons 'n splinternuwe werkswinkel!
Aangebied deur Sophie Breytenbach (aanlyn ter wille van veiligheid) en Yolandi van den Heever (in persoon).
Gasspreker insette (aanlyn dmv opnames spesifiek vir ons opleiding) vanuit Amerika. Rae Pica skrywer van "Become a Champion for Play & Joyful Learning: Simple Strategies to Educate Parents, Administrators, & Policymakers!"
(Verdere gasspreker insette is 'n verrassing en sal aangepas word uniek vir elke werkswinkel!)
Ons tema hierdie jaar is : Leer deur beweeg van 0 tot 9!
Areas wat aangespreek word is as volg :
Elke perseel het sy eie maksimum aantal fisiese bywoners en tye. Maak dus seker om die whatsapp groep (jy word daarop geplaas direk na betaling) dop te hou vir alle finale reëlings!
Jy kan ook op die dag inskakel via zoom (LET WEL!!! Die inhoud word nie opgeneem nie en kan nie later weer besigtig word nie)
Jou bywoning sluit 'n gids in van ongeveer 150 bladsye (aanlyn deelnemers kan hulle gids self uitdruk en kry vooraf toegang). Dit sluit ook 'n sertifikaat in.
Ons fokus is op alle onderwyseresse, ouers en assistente van kinders ouderdomme 2 jaar tot graad 3.
Al ons gewilde bokse, lap- en houtprodukte is deur ervare onderwyseresse ontwerp met JOU klas of huis in gedagte.
Ek het my boks gister ontvang. Wow! Dit is beslis waarde vir geld!! Ek kan hierdie vir enige dag aanbeveel. Dankie julle!
Yolandi
Eienaar
Waar is ons geleë?
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00