Graad R sonder Werkskaarte

Graad R sonder Werkskaarte

Die "Leer sonder Werkskaarte" werkswinkel Wat is konkreet leer? Hoekom moet ons konkreet leer? Wat is formele onderrig? Hoekom nie werkskaarte nie? Leerstasies in jou klas. Raad en daad.   Kinesteties vs. konkreet Wat sê die geleerdes? Piaget Vaigotsky Wat sê...
2 tot 3 jaar

2 tot 3 jaar

Peuters is kinders van ouderdomme 2 – 4 jaar oud. Dis die ouderdomsgroep net voor Kleuters. Die 2 jarige is propvol pret en plesier! Dis ook ‘n jaar vol vloermoere en taalontwikkeling. Is jy reg vir die jaar? Is jy reg om jou 2 jarige te help groei? Ons...
Lateraliteit

Lateraliteit

Lateraliteit is waarskynlik DIE belangrikste vaardigheid wat lees en skryf onderbou. Dis ook ‘n vaardigheid wat nie genoegsame aandag kry nie. Kom ons neem jou na ‘n plek waar links en regs bekendes is. Waar bo en onder maklik onderskei word. Waar b en d nie omgedraai...