2 tot 3 jaar

2 tot 3 jaar

Peuters is kinders van ouderdomme 2 – 4 jaar oud. Dis die ouderdomsgroep net voor Kleuters. Die 2 jarige is propvol pret en plesier! Dis ook ‘n jaar vol vloermoere en taalontwikkeling. Is jy reg vir die jaar? Is jy reg om jou 2 jarige te help groei? Ons...