
Die "Leer sonder Werkskaarte" werkswinkel
- Wat is konkreet leer?
- Hoekom moet ons konkreet leer?
- Wat is formele onderrig?
- Hoekom nie werkskaarte nie?
- Leerstasies in jou klas.
- Raad en daad.
Kinesteties vs. konkreet
Wat sê die geleerdes?
- Piaget
- Vaigotsky
Wat sê CAPS?
Ken die kind waarmee jy werk.
- Persepsie
- Vaardighede
Prakties en uitkomste.
- Links en regs
- Belewing van ‘n vorm
- Patrone
- Leerstasies!
Hoofde opleiding
Bestuur jou skool winsgewend.
In die oggend se werkswinkel raak ons reeds daaraan (woon dus albei by)
- Klas-uitleg
- Dag-program
- Assessering
Kyk na jou skool soos ‘n besigheidseienaar (nie ‘n juffrou nie)
Waar skuil my winsgewendheid (of verliese)?
Die middag-program
Wie maak geld in die middag by jou skool?
Jy, of iemand anders?
Die noodsaaklike dienste in jou skool.
- Wat kan die kantoor-tannie nog doen?
- Organiseer jou stoor vir wins.
- Jou kombuis – nie ‘n welsynsorganisasie nie…
Die personeel
Struktureer salarisse vir beter personeel-behoud.
Die assistent – ontgin haar potensiaal.
Opleiding = besparing (!)
Die skoolgeld (!!)
- Vorder jou geld makliker in (nie net met debiet-orders nie)
- Boekhou, faktuur-stelsels
Die moeilike besluite
- Swak betalers.
- Sub-standaard personeel.
- Die soneringsgogga
Ek wil graag aftree
- Registreer jou skool (maar daar is ook ‘n vangplek)
- Bemark jou skool
- Verkoop jou skool (die winsgewende ene…)