Lateraliteit is waarskynlik DIE belangrikste vaardigheid wat lees en skryf onderbou. Dis ook ‘n vaardigheid wat nie genoegsame aandag kry nie.

Kom ons neem jou na ‘n plek waar links en regs bekendes is. Waar bo en onder maklik onderskei word. Waar b en d nie omgedraai word nie. Waar ons kleuters kan balanseer. Waar ons kinders weet hoe om op lyne te skryf. Waar eenvoudige spelwoorde nie meer ‘n uitdaging is nie.
Yolandi – Oasis Club
hier onder volg ons plasings oor die onderwerp
(Sommige skakels lei na betaalde inhoud)
Lateraliteit in ‘n boks
Hierdie boks (beskikbaar in Afrikaans OF Engels) fokus op lateraliteit. Lateraliteit is waarskynlik DIE belangrikste vaardigheid wat lees en skryf onderbou. Dis ook ‘n vaardigheid wat nie genoegsame aandag kry nie.
R699,00