Graad Twee

Graad Twee. Die tweede jaar in die grootskool. Die jaar na Graad 1. Hierdie jaar se doel is om verder op die grondslag te bou. Die fokus is op vaslegging van leesvaardighede en die uitbreiding van verdere wiskundige konsepte.