Konkreet.

Innoverend.

Uniek.

Klaskratte

Ons klaskratte is ideaal vir die skooltjie wat glo in konkreet leer en daardie ekstra hupstoot benodig. Julle gebruik steeds julle eie program (of ons program) – maar brei uit met die klasbokse.

Showing the single result