Your cart is currently empty!
Boks vir 2 jariges
Die boks vir 2 jariges met 100 aktiwiteite fokus op sensoriese belewing en perseptuele ontwikkeling. Kinders ouderdom 18 maande tot 32 maande (1.5 tot 2.5 jaar) sal baat vind by die boks.
Description
Die boks vir 2 jariges is nou beskikbaar en gaan van onskatbare waarde in jou huis of klas wees.
In hierdie boks met 100 aktiwiteite fokus ons op sensoriese belewing, maar ook op die perseptuele ontwikkeling van die kind.
Die boks is deur gekwalifiseerde personeel saamgestel met JOU kind in gedagte.
Kinders ouderdom 18 maande tot 32 maande (1.5 tot 2.5 jaar) sal baat vind by die boks.
Die boks vir 2 jariges is nou beskikbaar en gaan van onskatbare waarde in jou huis of klas wees.
In hierdie boks met 100 aktiwiteite fokus ons op sensoriese belewing, maar ook op die perseptuele ontwikkeling van die kind.
Die boks is deur gekwalifiseerde personeel saamgestel met JOU kind in gedagte.
Die boks vir 2 jariges is nou beskikbaar en gaan van onskatbare waarde in jou huis of klas wees.
In hierdie boks met 100 aktiwiteite fokus ons op sensoriese belewing, maar ook op die perseptuele ontwikkeling van die kind.
Die boks is deur gekwalifiseerde personeel saamgestel met JOU kind in gedagte.
Hierdie boks is in beide ENGELS en AFRIKAANS beskikbaar.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.