Graad R sonder Werkskaarte 2025

R280,00R650,00

Nuut en  bygewerk!
 
Propvol leerstasie idees.
Ons fokus is op praktiese raad om in JOU klas of huis toe te pas.

In die middag bied ons vir die Hoofde hul eie werkswinkel aan: “Bestuur jou skool winsgewend”.
Waar gaan my geld heen?
Hoe kan ek meer geld maak sonder verhoogde skoolgeld?
Is boekhou meer as net state en opgawes?

SKU: graad-r-sonder-werkskaarte-2025 Categories: , ,

Description

Waarop gaan ons fokus?  
 
Perseptuele ontwikkeling
Leerstasies
Wiskunde sonder werkskaarte
Taal sonder werkskaarte
Lewensvaardigede wat interessant is
Propvol leerstasie idees.

Waar?

Venue@Boschkop – vir padkaart, kliek hier.

Wanneer?

Saterdag, 28 Junie 2025.

Hoe laat?
09h30 – 12h30 (Graad R sonder Werkskaarte)
13h00 – 16h00 – Hoofde Werkswinkel

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.