Idees boekies

R80,00

Hierdie jaar stel ons  ‘n reeks splinternuwe Idees boekies bekend!

Hier is jou opsies :

  • Boekie vol beweging (peuters)
  • Boekie vol beweging (kleuters)
  • Boekie vol taal (peuters en kleuters)
  • Boekie vol Wiskunde (peuters en kleuters)
  • Perseptuele ontwikkeling – fokus op visuele en ouditiewe persepsie (peuters en kleuters)

Elke boekie bevat minstens 30 uitgewerkte idees, met fotos en uitkomste.

Die boekies is R65.00 elk vir die volgende 10 dae.

Jy kan een of meer aanskaf – kies hier onder jou boekie, sit in die mandjie en kies dan nog as jy wil.

Description

Ons  reeks splinternuwe Idees boekies!  Gee jou lesse vlerke!

  • Raak jou idees op?
  • Gebruik julle ‘n wonderlike program?
  • Doen jy jou eie beplanning?
  • Kort jy net daardie ekstra idees so nou en dan?
  • Sien jy al hierdie wonderlike idees op Facebook, maar weet nie wat waar inpas nie?
  • Wonder jy oor die uitkomste wat pas by elke idee?
  • Benodig jy raad hoe om die idee aan te pas vir verskillende ouderdomme?

DAN IS ONS IDEES BOEKIES VIR JOU!!!

Lees eers mooi hoe dit werk, voor jy bestel :

  • Bestel en betaal jou boekies hier op die winkel.
  • Ons sal dan vir jou ‘n profiel skep (indien nodig) by ons Kleinkinder Onderrig Info portaal (met dieselfde e-posadres as waarmee jy hier bestel het).
  • Dan laai ons jou boekie(s) teenoor daardie profiel.
  • Jy kan dit gaan besigtig hier: (maar sal moet ingeteken wees om te besigtig)
  • Ons vra dat ons kopiereg geëer sal word en dat boekies nie gedeel word met vriende of kollegas nie.
    • Indien dit onder ons aandag kom dat iemand hierdie kopiereg breek sal toegang onmiddelik opgeskort word.

Dit was nou al die goor reëlings – nou vir die lekker deel.

Hier is jou opsies :

  • Boekie vol beweging (peuters)
  • Boekie vol beweging (kleuters)
  • Boekie vol taal (peuters en kleuters)
  • Boekie vol Wiskunde (peuters en kleuters)
  • Perseptuele ontwikkeling – fokus op visuele en ouditiewe persepsie (peuters en kleuters)

Elke boekie fokus op idees wat konkreet en kinesteties is.

Boekies is vol kleurfoto’s en pragtig uitgelê – iets om op trots te wees.

Die apparaat is wel ook maklik bekombaar.

Elke boekie bevat minstens 30 uitgewerkte idees, met fotos en uitkomste.

Additional information

Idees boekie tipe

Boekie vol beweging (peuters), Boekie vol beweging (kleuters), Boekie vol taal (peuters en kleuters), Boekie vol Wiskunde (peuters en kleuters), Perseptuele ontwikkeling – fokus op visuele en ouditiewe persepsie (peuters en kleuters)

Taal

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.