Robotika & Kodering 2.0 – Gr. R hulpmiddels Eng

R1200,00

Ons Robotika & Kodering 2.0 bundel behels die volgende elemente:

 

Aanlyn opleiding (net in Afrikaans)

Graad R hulpmiddels

Graad 1 hulpmiddels (eersdaags beskikbaar)

 
Meer detail oor die element wat u tans gekies het verder af ondertoe.

 

Sou u die volledige bundel wil bekyk, kliek hier.

Jou Robotika hulpmiddels

1 stel apparaat is voldoende vir 'n klas indien die klas in kleiner leerstasies opgedeel word.

 

Graad R Robotika hulpmiddels (Engels).

  1. 40 weke lesbeplanning
  2. assesserings
  3. verslae (x 4)
  4. hulpmiddels vir speletjies
  5. werksvelle vir vaslegging
  6. apparaat deur ons verskaf (sien foto’s)
Watter apparaat moet ek van my kant af verskaf ?

Als wat ooreenstem met die Wiskunde apparaat soos in CAPS/KABV uiteengesit.

Oasis se benadering (in lyn met KABV) is deurgaans “unplugged” en konkreet.