Robotika & Kodering 2.0 – Opleiding

R320,00

Ons Robotika & Kodering 2.0 bundel behels die volgende elemente:

 

Aanlyn opleiding (net in Afrikaans)

Graad R hulpmiddels

Graad 1 hulpmiddels (eersdaags beskikbaar)

 
Meer detail oor die element wat u tans gekies het verder af ondertoe.

 

Sou u die volledige bundel wil bekyk, kliek hier.

Opleiding is slegs in Afrikaans beskikbaar tans en word in die vorm van 'n aanlyn kursus gebied.

Opleiding is slegs in Afrikaans beskikbaar tans en word in die vorm van ‘n aanlyn kursus gebied.

Wat word hanteer in die opleiding?

  1. Inhoud en uitleg van die vak.
  2. Tydsverdeling van die vak.
  3. Opsomming van uitkomste.
  4. Praktiese raad en lesidees.
  5. Bied robotika en kodering self aan.

Ingesluit is

  • die skyfies (vir uitdruk, nie vir aflaai nie)
  • ‘n sertifikaat van deelname

Let wel: ons hanteer graad R en Graad 1 in dieselfde kursus.

Oasis se benadering (in lyn met KABV) is deurgaans “unplugged” en konkreet.

Ons opleiding is maklik verstaanbaar en prakties uitvoerbaar.

Die lesmateriaal maak jou werk maklik en rus jou toe met lesse, assesserings en hulpmiddels.

Geen drukwerk, geen beplanning … jy kan net laat waai!