Description
‘n Idee ‘n dag laat die verveling wag! Met hierdie opwindende inisiatief ontvang jy elke weeksdag deur kwartaal 3 ‘n idee of stukkie raad of opleiding om in jou klas of huis in te span.
Ons fokus op die volgende aspekte :
- Fyn spier ontwikkeling
- Groot spier ontwikkeling
- Ouderdomgepaste emosionele vaardighede
- Wiskunde (speel speel)
- Taalontwikkeling
- Kreatiwiteit
Dis geskik vir ‘n juffrou of mamma wat se idees soms opraak en net daardie ekstra inspirasie soek!
Daar is 3 groepe beskikbaar (elke groep word in Afrikaans EN Engels aangebied) :
- Babas (tot en met 2 jaar)
- Peuters (2 tot 4 jaar)
- Kleuters (4 tot 6 jaar)
LET WEL !!! Elke persoon wat belangstel moet self aansluit, die boodskappe mag nie gedeel word nie. Indien ons op enige tyd agter kom dat enige van die fotos of teks gedeel word sal toegang gestaak word en geen gelde terugbetaal word nie.
Die toegang tot die aanbod is vanaf : **22 Julie 2025 tot en met 3 September 2025**
Reviews
There are no reviews yet.