NEVER TO BE REPEATED!!!
Hierdie jaar is ons Black Friday gefokus daarop om JOU lewe makliker te maak! Daar is 4 bokse gevul met speletjies en aktiwiteite om as hulpmiddel in jou klas of huis te kan inspan.
Elke pakket sluit 'n kort aanwysingsblad in wat kreatiewe idees gee vir die aanwending in jou klas.
Hierdie bokse beloof ook ure se pret by die huis en is geskik vanaf 2 jaar (veral die kleispeel matte) tot en met graad 1.
Let wel, die pakkette word uitgedruk (in kleur), gelamineer en via koerier versend.
1. Syfers : Hope syferspeletjies, 2 pakke tellers, 2 sakkies klei.
2. Woordeskat : Ingesluit 2 stelle alfabetkaarte, hope woordeskat kaarte (almal met prente by)
3. Visuele persepsie : Skaduwees, trek die lyne na, soek die verskille, watter een pas nie en vele meer, vorms en kleure.
4. Kleispeel matte : Verskeie kleispeel matte (almal gelamineer). Meestal A5 grootte. 40 verskillende kleispeelmatte.
Elkeen van bogenoemde word netjies in 'n boksie gepak. Haal die boksie uit, kies die hulpmiddels nodig en bêre dit na die tyd weer netjies.
Al die hulpmiddels is gelamineer, in duidelik kleur gedruk en netjies uitgeknip en verpak.
Ons gebruik die korrekte skrif (graad 1 skrif) op al ons hulpmiddels.