CAPS in 'n neutedop
+3

CAPS in 'n neutedop

SKU 00027
R95.00
In stock
1
Product Details

Ons kom agter dat CAPS en die verstaan daarvan heelwat ouers en onnies laat koppe krap.

Ons volgende seminaar handel oor CAPS in 'n neutedop.

Die fokus is op :

- die suksesvolle skuif vanaf die ELDAS (NCF) na CAPS

- CAPS en assessering

- CAPS en my dagprogram

- wat moet die kinders nou eintlik bereik?

Ons wil veral ouers en kleurskool personeel nooi om die zoom sessie by te woon!

Aangebied deur Sophie en Yolandi

Jy kan egter na afloop hiervan steeds toegang aanlyn kry en dit in jou eie tyd kyk en selfs jou vrae aan ons deurgee.

Save this product for later
  • Search Products
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Sign In
Display prices in: ZAR
Oasis Winkel
Menu
Winkel
Meer oor ons
Aflewering
Kontak ons
076 674 7901 admin@oasisclub.co.za
© 2022 Oasis Club (EDMS) Bpk
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed