Ons is super duper opgewonde om ons splinternuwe LEER SPEEL SPEEL program bekend te stel. Hierdie graad R program is saamgestel deur deskundiges met meer as 50 jaar ervaring in vroeë kinderontwikkeling.
Vir wie is die program?
Die graad R program fokus op ons mammas by die huis. Alles word uitgedruk, gebind en via koerier versend.
Die program is in lyn met die skole se graad R programme - maar voldoen nie net aan die minimum standaarde (soos meeste skole nie). Hierdie is 'n verrykte program.
Tot wat moet ek toegang hê?
Wat kry jy alles?
Metodiek :
Ons program berus om leer deur speel. Daar is dus geen inkleurwerk en onnodige boekwerk in die program nie. Daar is wel baie pret en ons wys jou die waarde wat die aktiwiteite het!
Vir wie is hierdie program bedoel?
Kwartaalikse aankope :
Indien die program kwartaaliks gekoop word vergesel die volgende ekstras die program elke kwartaal :
Kwartaal 1 : Graad R in 'n boks
Kwartaal 2 : Tema pakket (gelamineerde temawoorde en prente vir die hele jaar)
Kwartaal 3 : Letter pakket (volledige letter program vir die hele jaar)
Kwartaal 4 : Muurkaart pakket (gelamineerde pakket vir die mure en om in lesse te gebruik) en Robotika program.
Al die bogenoemde is onmiddelik ingesluit indien jaarliks vooruit aangekoop word.
Ons beloon graag mense wat ons Tuisprogram ten volle volg - hier is hoe die somme werk as jy die apparaat apart op ons aanlyn winkel koop (koerierkoste nie ingesluit):
Totaal : R7 670.00 (teenoor alles ingesluit eenmalig : R6 500.00)