Wil jy jou kind bemagtig om 'n suksesvolle graad 1 jaar af te lê?
Ons graad 1 boks is vir julle!
Ons fokus op taal en wiskunde. Ons bou sinne, leer letters vorm, leer van patrone, tel saam op, begin leer van groepies maak en aftrek! Dít alles op 'n konkrete manier wat die hele kind in gedagte hou en fokus op ontwikkeling wat 'n stewige fondasie bou.
Die boks het 100 uitgewerkte aktiwiteite in wat julle oor en oor kan inspan.
Alhoewel die boks propvol aktiwiteite en lesse is, is dit nie 'n volledige kurrikulum of program nie. Indien julle eerder 'n program in gedagte het gaan loer gerus na ons Kleuter Kliek Tuisprogram vir Graad 1.
Hierdie boks is ideaal om by jou bestaande program te voeg of om as remidiërende en ondersteunende hulp aan te bied.
In hierdie boks (dit kan verander sonder waarskuwing) :