Graad R sonder werkskaarte werkswinkel 2
+3

Graad R sonder werkskaarte werkswinkel 2

SKU WW0082
R135.00
In stock
1
Product Details

Hierdie immergewilde werkswinkel is al deur meer as 2500 mense landswyd bygewoon. Nou kan jy ook!

Waaroor gaan ons leer?

  • Kinestetiese onderrig
  • Konkrete onderrig
  • CAPS en jou dagprogram
  • Assessering en leerstasies
  • Deurlopende assessering
  • Hope idees vir leerstasies om in jou klas of huis te gebruik!

Neem deel via ons aanlyn portaal by www.leer.oasisclub.co.za ENIGE tyd in die gemak van jou eie huis.

Hierdie werkswinkel is 'n uitbreiding op werkswinkel 1, met nuwe idees!

Ons is 'n SACE diensverskaffer en die aanlyn werkswinkel tel 10 CPTD punte.

Save this product for later
  • Search Products
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Sign In
Display prices in: ZAR
Oasis Winkel
Menu
Winkel
Meer oor ons
Aflewering
Kontak ons
076 674 7901 admin@oasisclub.co.za
© 2022 Oasis Club (EDMS) Bpk
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed