Ons lap alfabet bevat al 26 letters in klein letters in die korrekte graad 1 skrif.
Hierdie alfabet is wonderlik vir die konkrete en kinestetiese aanleer van die letters. Veral geskik vir die voorskoolse jare tot en met graad 3.
Letters is gemiddeld 30 - 50 cm hoog.
Kleure is helder en die lap is wasbaar en kreukel nie.