Ons oulike letter pakket (letters a tot z) is nou beskikbaar met karakters soos Arrie akker en Mandie muis.
Elke alfabet letter sluit die volgende in :
Die pakket is nie aflaaibaar nie, maar slegs uitdrukbaar. Daar is GEEN beperking op die aantal uitdrukke of die kwaliteit van die uitdrukke nie. Met betaling ontvang jy 12 maande toegang tot die pakket. (Hierdie opsie is nie gelamineer of gebind nie, maar is slegs aanlyn vir die gebruiker om self uit te druk.)
Wil jy hê ons moet die pakket vir jou uitdruk en as gebinde boekie koerier? Dis moontlik! (Koerier fooi van R90 word bygevoeg vir lewering via PAXI) (Hierdie opsie bevat 26 gelamineerde A4 letters met hulle karakters op en 26 letters se stories ens. gebind in 'n boekie.)