Ons bestuurskursus is 'n treffer onder hoofde en eienaars van vroeë kinderontwikkeling sentrums. Die kursus sluit 'n afgelewerde lêer in met 650 bladsye. Die aanlyn kursus materiaal word aangebied deur die outeur van die boek en dek elke bladsy van die handleiding.
Hierdie kursus in 'n belegging in jou skool of sentrum.