Whatsapp idees
+3

Whatsapp idees

SKU 00028
R150.00
In stock
1
Product Details

Ontvang 3 tot 5 idees via whatsapp per week vir 'n kwartaal.

Alle idees is wonderlik kinesteties en konkreet!

Ons sien uit daarna om die idees met jou te deel.

Teen slegs R150 kan jy vir 'n kwartaal hieraan deelneem.

Watter tipe idees deel ons?

Elke week het ons 'n tema (dit kwartaal se temas word vooraf aangekondig). Idees wissel dan tussen geletterdheid, gesyferdheid, bewegingslesse en kreatiewe ontwikkeling lesse.

LET WEL : Hierdie idees is slegs aanvullend tot die program wat julle volg en is nie voldoende om as kurrikulum te dien nie.

Save this product for later
  • Search Products
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Sign In
Display prices in: ZAR
Oasis Winkel
Menu
Winkel
Meer oor ons
Aflewering
Kontak ons
076 674 7901 admin@oasisclub.co.za
© 2022 Oasis Club (EDMS) Bpk
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed