Felt skakels

R105.00

Description

Hierdie felt skakels is wonderlik vir fyn motoriese ontwikkeling en fantasties om getalbegrip, opeenvolging en eenvoudige berekeninge mee te doen.

Hierdie produk sluit in :

  • 20 felt stroke (helder kleure)
  • Knoop aan die een kant en ‘n knoopsgat aan die ander kant
  • Die fotos bevat soms ander apparaat ook, slegs die felt skakels is ingesluit in hierdie produk se prys.

Ouderdom kinders wat hierby sal baatvind?

2 jaar tot graad 1

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.



Exclusive products

Special category of products