Sensoriese syferkaarte

R130.00

Description

  • 1 tot 10
  • Aan die een kant is die syfer
  • aan die ander kant is 10 items om aan te voel

Die kind kan sy/haar tas sintuig ontwikkel deur nie net die syfer te sien nie, maar ook daaraan te kan voel.  Die syferkaarte is op ‘n growwe oppervlak geplak sodat selfs die agtergrond ‘n tas ervaring is.

Geskik vir ouderdom kinders 1 jaar tot graad R.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.



Exclusive products

Special category of products