Tema-gerigte idees per Whatsapp !

R150.00

Kry nou 1 tema idee elke dag via Whatsapp vir 6 maande 5 dae per week teen slegs R150.00/selfoonnommer.

Clear
SKU: IR001 Category: Tags: ,

Description

Is jy opsoek na tema gerigte idees?

 

Moet dit steeds kinesteties, konkreet en kreatief wees ?

Kry nou 1 tema idee elke dag via Whatsapp vir 6 maande (5 dae per week) teen slegs R150.00/selfoonnommer.

Boodskap is in Afrikaans (die nuwe maand se temas sal teen die 15e van elke maand aangekondig word en ons sal lede se insette vrae)

Kry ‘n boodskap daagliks (Sondag tot Donderdag) teen 16h00 om die volgende dag in jou klas/by jou huis te kan toepas.

Die gepaste perseptuele ontwikkeling by elke idee word bygevoeg.

Skakels na verder lees artikels sal aangeheg wees sowel as kort videos en fotos waar van toepassing.

Kies uit die volgende groepe :

  • Whatsapp idess vir juffrouens
  • Whatsapp idess vir mammas

(R150.00 vir die eerste groep of R250.00 vir beide groepe)

Additional information

Ouderdomsgroep

Whatsapp idees vir juffrouens, Whatsapp idees vir mammas

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.




Exclusive products

Special category of products