Jnr. Kleuter Pretboeke

Informele pretboek (werksboek): 3-4 jr. oud.
Koop aan per Kleuter.
Rapport word in pretboeke gebind.
Die pretboek dien as die kwartaal se portfeulje vir die ouers.
Per kwartaal of per jaar.
Afrikaans of Engels beskikbaar.