Die reeks bestaan uit 10 gidse. Hierdie gidse is geskryf deur Sophie Breytenbach en verwerk deur Yolandi Breytenbach.
Alles wat jy wil weet van klaspraktyk en bestuur in die vroeë kinderontwikkeling konteks is saamgevat in hierdie A5 boekies.
Die boekies word slegs gedruk verkoop en is nie digitaal of aanlyn beskikbaar nie.