Produkte wat iets te doen het met 'n tema, of as hulpmiddel kan dien tydens 'n sekere tema se aanbieding.
Bokse gevul met opvoedkundige aktiwiteite per ouderdom of tema, afgelewer by jou huis of skool.
Ons snuffel gereeld orals rond vir produkte wat sinvol en goed geprys is.
Daar is nie altyd voorraad van hierdie produkte nie, of soms kon ons net 'n seker hoeveelheid in die hande kry.
Ons het heelwat seminare, werkswinkels en hulpmiddels beskikbaar wat aanlyn bekyk, uitgedruk of by te woon is.
Die prys op elke werkswinkel, seminaar of kursus is per persoon.
Ons bied fisiese werkswinkels en seminare aan. Ons bied ook allerlei pret dae aan vir ons ouers en kinders. Loer hier vir ons geleenthede en gebeure!
Loer hier na al die pakette wat ons spesiaal saamstel vir jou!