Waar is ons geleë?
Adres
Oasis Club Mooiplaats
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00
Kom gerus binne !
Hierdie werkswinkel word aangebied deur Yolandi, die skepper van Graad R sonder werkskaarte.
Waaroor handel die werkswinkel?
Wat moet my voorskoolse kind alles bemeester? En teen wanneer?
Hoe moet ons program tuis lyk?
Wat moet ek alles in die dag doen?
Kan ek my kind voldoende stimuleer terwyl ek nog werk ook het?
Wat van my nanny, hoe span ek haar in?
Kom leer al die bogenoemde en nog meer!
Woon enige tyd aanlyn by :
Ons aanlyn portaal kan jy vind by www.leer.oasisclub.co.za
Al ons gewilde bokse, lap- en houtprodukte is deur ervare onderwyseresse ontwerp met JOU klas of huis in gedagte.
Ek het my boks gister ontvang. Wow! Dit is beslis waarde vir geld!! Ek kan hierdie vir enige dag aanbeveel. Dankie julle!
Baie dankie dat jul sulke goeie gehalte kursusse vir ons aanbied.
Ek wil net baaaaie dankie sê vir ons bokse! Dit is regtig fantasties!! Ek is sooo beindruk daarmee en die juffrouens is mal daaroor. Baie dankie vir julle moeite en inisiatief.
Yolandi
Eienaar
Waar is ons geleë?
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00