Waar is ons geleë?
Adres
Oasis Club Mooiplaats
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00
Kom gerus binne !
Bestel sommer nou alles wat jy nodig het vir kwartaal 1! Ingesluit is die volgende :
1. 'n Tema vir elke week
2. 5 uitgewerkte lesse per dag per week
3. 'n Letter per week
4. Deurlopende assessering per week
5. Idees vir vryspel leerstasies (binne en buite) per week.
6. 'n Rympie wat pas by elke week
7. 'n Rapport om aan die einde van die kwartaal te gebruik
LET WEL : Geen tema woorde of prente is ingesluit nie.
Ingesluit is die volgende temas :
OPSIONEEL in die pakket is A3 plakkate (in kleur gedruk). Een plakkaat wat pas by elke tema.
Prys sluit aflewering in.
Al ons gewilde bokse, lap- en houtprodukte is deur ervare onderwyseresse ontwerp met JOU klas of huis in gedagte.
Ek het my boks gister ontvang. Wow! Dit is beslis waarde vir geld!! Ek kan hierdie vir enige dag aanbeveel. Dankie julle!
Baie dankie dat jul sulke goeie gehalte kursusse vir ons aanbied.
Ek wil net baaaaie dankie sê vir ons bokse! Dit is regtig fantasties!! Ek is sooo beindruk daarmee en die juffrouens is mal daaroor. Baie dankie vir julle moeite en inisiatief.
Yolandi
Eienaar
Waar is ons geleë?
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00