Waar is ons geleë?
Adres
1260 Woodlandsr Drive, Queenswood, Pretoria, 0186
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00
Kom gerus binne !
Koop nou jou eie super groot slangetjies en leertjies. Hierdie items pas perfek saam die skuimrubber blokke wat aan mekaar skakel en algemeen in winkels te koop is.
1. Speel slangetjies en leertjies
2. Gebruik die leertjies as tel lere of letter lere
3. Die slange kan op gebalanseer word of patrone op gepak word.
Hierdie pakket sluit in :
3 lere (2 meter, 1.5 meter en 1 meter)
3 slange (2 meter om op te balanseer, 1.5 meter met vorms op geteken vir sorteer, 1 meter met knope op om as tas hulpmiddel in te span)
Al ons gewilde bokse, lap- en houtprodukte is deur ervare onderwyseresse ontwerp met JOU klas of huis in gedagte.
Ek het my boks gister ontvang. Wow! Dit is beslis waarde vir geld!! Ek kan hierdie vir enige dag aanbeveel. Dankie julle!
Yolandi
Eienaar
Waar is ons geleë?
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00