Waar is ons geleë?
Adres
1260 Woodlandsr Drive, Queenswood, Pretoria, 0186
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00
Kom gerus binne !
Wat behels hierdie boks?
50 wiskunde speletjies vir maats 4 jaar tot graad 1.
Die fokus is op getalbegrip, opeenvolging, storiesomme, maak meer en minder. Alles is konkreet!
Die boks sluit al die apparaat in wat jy benodig vir hierdie boks. Ons sluit ook 'n boekie in wat al die aktiwiteite verduidelik en jou stap vir stap help met die aanbied daarvan. Daar is boonop 'n werksboekie wat die kind saam die aktiwiteite kan aanpak!
Ons lewer af met PAXI (fooi is ingesluit by die koste)
Wil jy eerder koerier? Kies dan die opsie wanneer jy jou boks bestel (R100 sal ekstra by jou prys gevoeg word hiervoor.)
Die fotos is slges vir illustrasie doeleindes en jou inhoud mag verskil na gelang van beskikbaarheid. Hier volg 'n lys van die inhoud :
klei
syferkaarte (3 variasies om te gebruik)
pom poms
ryg apparaat met veters
blokkies (gewoonlik plasties)
stokkies (mini roomysstokkies)
balletjie
lap voetjie en handjies
papierborde
tellers
boontjiesakkie (in 'n vorm)
mini vormpies en sirkeltjies uit felt gemaak
wasgoedpennetjies
boekie met aanwysings
werksblaaie om saam die apparaat te gebruik
Al ons gewilde bokse, lap- en houtprodukte is deur ervare onderwyseresse ontwerp met JOU klas of huis in gedagte.
Ek het my boks gister ontvang. Wow! Dit is beslis waarde vir geld!! Ek kan hierdie vir enige dag aanbeveel. Dankie julle!
Yolandi
Eienaar
Waar is ons geleë?
Besigheidsure
Maandag - Vrydag
08h00 - 17h00