Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Ons is super opgewonde om ons Bababokse bekend te stel. Hierdie bokse fokus op ons kleinste maats vanaf 1 jaar tot en met 2 jaar.
Maklike aktiwiteite, ouderdom gepas en heerlik vir mamma en baba om aan te pak!
Hierdie boks se inhoud kan oor en oor gebruik word en jy hoef nie elke nou en dan 'n nuwe boks te koop nie.
Ons fokus in hierdie boks op :
En nog vele vele meer!
Saamgestel deur gekwalifiseerde onderwyseresse wat spesialiseer in klein kinder onderrig.