Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Skaf nou jou patroon hulpmiddel aan. Fokus is nie nét op vorms en kleure nie, maar die kopiëring van 'n patroon wat 2 veranderlikes bevat.
Geskik vir kinders tussen 3 jaar (met begeleiding) en graad R.
Gemaak van duursame plasties. Kaartjies uit blink stewige karton.