Oor die afgelope paar jaar het ons 'n verskeidenheid boekies saamgestel om ouers en onnies te help met konkrete en kinestetiese onderrig.
Hierdie boekies is vol idees vir jou klas en huis!!!
Hulle sluit in :
Ons besef egter dat ouers tuis is en almal se finansies 'n hengse knou gekry het!
Koop NOU al hierdie uitdrukbare (nie aflaaibaar) boekies vir 'n weggeeprys van R200