Boks vir 2 jariges
+3

Boks vir 2 jariges

SKU OP077
R499.00
In stock
1
Product Details
Om vir jou klas te bestel, kliek eerder hier

Die boks vir 2 jariges is nou beskikbaar en gaan van onskatbare waarde in jou huis of klas wees.

In hierdie boks met 100 aktiwiteite fokus ons op sensoriese belewing, maar ook op die perseptuele ontwikkeling van die kind. Die boks is deur gekwalifiseerde personeel saamgestel met JOU kind in gedagte.

Kinders ouderdom 18 maande tot 32 maande (1.5 tot 2.5 jaar) sal baatvind by die boks.

Wat is alles in jou boks?

  • Lapvorms
  • Boontjiesakkie
  • Klein balletjie
  • Kristalle
  • Diere legkaart
  • Wasgoed pennetjies
  • Blokkies
  • Kind se naam
  • Groot knyptang
  • Papierborde
  • Voel sakkie
  • Skakels
  • Gekleurde rys
  • Macaroni
  • Strooitjies
  • Voete
  • Klein vormpies
  • Klein sirkeltjies
  • Waterapies
  • Bordkryt
  • BONUS aktiwiteit
  • Boekie
  • Uitkomste volgens NCF


Kyk na hierdie video vir 'n aanduiding van al die oulike apparaat in jou boks:


Save this product for later
  • Search Products
  • Track Orders
  • Favorites
  • Shopping Bag
  • Sign In
Display prices in: ZAR
Oasis Winkel
Menu
Winkel
Meer oor ons
Aflewering
Kontak ons
076 674 7901 admin@oasisclub.co.za
© 2022 Oasis Club (EDMS) Bpk
Report abuse
Made with Ecwid by Lightspeed