Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Hierdie pakket is ‘n MOET hê vir elke 3 tot 4 jarige kind in die land, dalk selfs in die wêreld!
In 100 aktiwiteite (almal uitgedink deur gekwalifiseerde onderwyseresse) begelei ons jou en jou kind op julle pad na graad RR.
Die fokus van hierdie pakket is op fyn motoriese ontwikkel, groot spiere, sensoriese spel en woordeskat.
Wat is die voordele verbonde aan die pakket?
Hierdie pakket sluit die volgende in :
Hierdie boks is in beide ENGELS en AFRIKAANS beskikbaar.
Ons video wys jou meer van die boks se inhoud :