Bokse vir jou skool en klas!
Bokse vir 2 jariges, 3 jariges, Graad RR en Graad R
Elke boks sluit ‘n werksboekie in vir die kind.
Die opvoeder ontvang ‘n gids met 100 idees saam met die bokse.
Ons gebruik die opvoeder se klas tema as basis vir die prentjies op die naam kaartjies in die boks.
LET WEL! Die minimum aantal vir die klasbokse is 5.
Pryse is op voorwaarde dat die hoeveelhede gekies op een slag bestel en betaal word
Die aktiwiteite is alles konkreet en kinesteties en kan in samewerking met julle dagprogram en kurrikulum gebruik word.
Wat is in my boks?
Kliek op die skakels hier onder - dit vat jou na elke boks se detail beskrywing.
Kom egter terug na hierdie bladsy om te bestel vir jou klas!