Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Ingesluit in die pakket is :
Geskik vir kinders 3 jaar tot graad R.
Kleure is mooi helder en die aanwysings op die kaartjies maklik om te volg. Ideaal om visuele geheue, opeenvolging en kleur herkenning in te oefen.
Pas aan by die temas wat handel oor kossoorte.